Welkom!

Kom ons antwoord die vraag waarmee jy waarskynlik nou worstel.
Jy wil kom geesvang en fees
hou. Jy ken niemand hier by wie jy kan gaan inwoon nie (of diƩ wie jy wel ken se huis is vol, al die familie
kom in elk geval dan kuier). Jy ken ook g'n gastehuis of hotel se naam hier in en om Nelspruit
nie. Dalk het jy al een of twee gekontak, en hulle is reeds vol bespreek. 'n Bietjie paniek wil-wil by die
voordeur inkruip...
Nou waarheen
nou? Hoe nou gemaak om jou verblyf te bespreek? Waar begin mens?
Ontspan, dis verskriklik
maklik...
Kies eerstens watter tipe verblyf
jy in belangstel - kies tussen formele verblyf, informele verblyf, kampering of koshuisverblyf. Besoek dan
daardie kategorie se bladsye deur op een van die skakels hieronder te kliek. Snuffel deur die lys van
beskikbare diensverskaffers en tree direk met hulle in verbinding.
So, op hierdie
webblad verskaf ons die inligting wat jy benodig en jy kontak en bespreek direk met die diensverskaffer. So
eenvoudig soos dit!
So, kliek nou op een
van die kategorieƫ
hieronder vir meer besonderhede van beskikbare
verblyf.
Vrae? Kontak ons gerus
indien jy enige vrae het.

|